
Bergvallei Aftreelandgoed is 'n nuwe volle-eienaarskap aftreelandgoed in Montana, Pretoria. Die ontwikkeling grens aan 'n 18-hektaar natuurpark en bied uitsonderlike waarde en 'n ontspanne leefstyl aan enige afgetredene of belegger.
HUISE EN WOONSTELLE TE KOOP EN TE HUUR IN MONTANA
TREE SONDER BEURTKRAG AF

Central Developments, ontwikkelaar van 13 suksesvolle aftreelandgoedere (insluitend Waterkloof Marina), het van die tekenbord af teruggekeer met 'n nuwe volle-eienaarskap aftreelandgoed in Pretoria.
Bergvallei Aftreelandgoed is geleë in die lieflike Bosveld klimaat van Montana, 'n gewilde aftreebestemming in die noordooste van Pretoria.
Met pryse vanaf slegs R940 000, kan alle 50-plussers nou hul droom verwesenlik om in 'n aftreelandgoed af te tree. Die landgoed grens aan 'n natuurpark met ‘n ryk voëllewe en vrylopende rooibokke, en is so ontwikkel dat die natuur deel word van die inwoners se leefstyl, waar hul eksklusiewe toegang tot staproetes en voëlkykpunte geniet.
Bergvallei Aftreelandgoed beskik oor 'n leefstylsentrum met:
Woonstelle verkoop vanaf slegs R940 000
Huise verkoop vanaf slegs R1 453 000
Daar is ook huise en woonstelle te huur vanaf R7 950 pm
Voltooi die kontakvorm om vandag u besigtiging te bespreek!
'n Verskeidenheid vloerplanne is beskikbaar om by enige begroting te pas:
24-Uur sorgeenheid
Staproetes in die natuur
24-Uur sekuriteit
Effektiewe beurtkrag oplossings
Restaurant en koffiewinkel
Vesel internet
Montana, Pretoria

Hoekom Bergvallei Aftreelandgoed?